Afrikaans gaan Klein Musiek Konsert – Pretoria

Afrikaans gaan KLEIN musiekfees is die eerste van sy soort in Gauteng.

Datum:- 28 Julie 2018

Tyd:- 1ste vertooning:- 09:00, 2de vertooning:- 11:30

Toegang:- R110, Kinders onder 1 Gratis


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Zwavelpoort, Pretoria?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Kom sien vir Lollos, Buster die brak, Tjiff en Tjaff, goggatjie, en ollie die nar op 1 verhoog.

Adres:- Weiveld at Bronberg Landgoed, 1 Boschkop Road, Zwavelpoort, 0040

Kontak:- 0861000291

Kaartjies kan bespreek word by iTickets


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment